Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Tans is die Sarsang-waterkragsentrale by die gelyknamige dam met 'n kapasiteit van 50 MW die belangrikste bron van energie in die RNK. Hier word jaarliks tussen 90 en 100 miljoen kilowatt-ure krag opgewek. Danksy die voldoende plaaslike watervoorrade kan klein waterkragsentrales in feitlik elke streek van die republiek opgerig word.
 
'n Program vir die ontwikkeling van toekomstige energiebronne maak voorsiening vir die bou van agttien kleiner waterkragsentrales met 'n totale kapasiteit van sowat 140 MW. Sodra hulle voltooi is, sal Nagorno-Karabach oor 'n maksimale opwekkingsvermoë van 460 miljoen kilowatt-ure beskik en moontlik ook elektrisiteit na die buiteland kan uitvoer..
 
== Verwysings ==
98 786

wysigings