Verskil tussen weergawes van "Zoeloes"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Opruim
(Bygewerk)
(Opruim)
{{Etniese groep
| beeld = [[Lêer:Zoulous (Shakaland).jpg|250px]]

| onderskrif = Zoeloes van Tsjakaland in hulle tradisionele kleredrag
| groep = Zoeloes
| bevolking = 12 159 000<ref name="Joshua Project">{{en}} {{cite web|title=The Zulu people group are reported in 7 countries|url=http://joshuaproject.net/people_groups/16112||accessdate=21 Augustus 2015}}</ref>
| plek = {{vlagland|Suid-Afrika}} 10 659 309 (2001-sensus) tot 11 508 000<ref name="Joshua Project" /><ref name="pop">{{en}} {{cite web|title=South Africa grows to 44.8 million|url=http://www.southafrica.info/ess_info/sa_glance/demographics/census-main.htm|author=International Marketing Council of South Africa|publisher=[http://www.southafrica.info/ southafrica.info]|date=9 Julie 2003|accessdate=4 Maart 2005}}</ref>

{{vlagland|Lesotho}} 320 000<ref name="Joshua Project" />

{{vlagland|Zimbabwe}} 152 000<ref name="Joshua Project" />

{{vlagland|Swaziland}} 106 000<ref name="Joshua Project" />

{{vlagland|Malawi}} 64 000<ref name="Joshua Project" />

{{vlagland|Botswana}} 5 300<ref name="Joshua Project" />

{{vlagland|Mosambiek}} 3 900<ref name="Joshua Project" />
| taal = [[Zoeloe]] (baie praat ook [[Engels]], [[Portugees]], [[Afrikaans]] en/of [[Xhosa]])
| geloof = [[Christendom|Christene]], Tradisionele Afrika-godsdiens
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Jong Zoeloekryger 1860.jpg|duimnael|links|'n Jong Zoeloekryger, in 1860 afgeneem. Alle mans jonger as 40 is opgeroep tot krygsdiens in drie ouderdomsregimente, elk met kenmerkende hooftooisels en skilde.]]

Historici en mondelingse geskiedenis voer die oorsprong van die Zoeloe-volk terug na ongeveer [[1670]] en 'n ou man genaamd [[Malandela]] en sy vrou, Nozinja, wat twee seuns gehad het, [[Qwabe]] en Zoeloe. Die Zoeloe-geskiedenis begin toe Qwabe jaloers geword het op sy broer en sy sluipmoord beplan het. Sy moeder het egter tot Zoeloe se redding gekom deur hom weg te neem.

== Vandag ==
[[Lêer:ZuluWarriors.jpg|duimnael|links|Zoeloekrygers]]

Die Zoeloe-koninkryk bestaan nog en dwing steeds aansienlike respek af vir die huidige koning, [[Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu]], wat van dieselfde bloedlyn as Shaka afstam. Die Zoeloe-kultuur het burgeroorloë tussen stamme oorleef, sowel as oorloë teen die [[Boere]] en die [[Verenigde Koninkryk|Britte]]. Hulle identifiseer nog sterk met hul kryger-voorvaders, behou baie kulturele gebruike soos dans en inkorporeer 'n militêre styl.