Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Odendaalsrus"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Gereformeerde kerk Odendaalsrus''' (vroeër '''Odendaalsrust''') is die sesde oudste van die 22 gemeentes in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] se Klassis Noord-Vrystaat. Einde 2015 was hier 140 belydende en 36 dooplidmate vir ’n sieletal van 176, die agste grootste gemeente in die Klassis. In 2001 was die syfers onderskeidelik 204 en 55 sodat die sieletal binne 14 jaar afgeneem het met amper ’n derde.
 
== Stigting ==
84 984

wysigings