Verskil tussen weergawes van "Tibettaans"

219 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
: ''Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien [[Tibettane]].''
{{Inligtingskas Taal
|naam=Tibettaans
|state={{vlagland|Volksrepubliek van Sjina}}<br />{{vlagland|Bhoetan}}<br />{{vlagland|Nepal}}<br />{{vlagland|Indië}}
|streek=[[Suid-Asië]]
|sprekers=1,2 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/bod | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tibetan, Central | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=7 Oktober 2015}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Tibettaanse skrif]]
 
[[Lêer:Standard Tibetan name.svg|duimnael|links|Die woord "ལྷ་སའི་སྐད་" in Tibettaanse skryf]]
'''Tibettaans''' (ལྷ་སའི་སྐད་ ''lha-sa'i skad'') is 'n [[Tibeto-Birmaanse tale|Tibeto-Birmaanse taal]] wat deur sowat 1,2 miljoen mense in [[Tibet]] ([[Volksrepubliek van Sjina]]), [[Bhoetan]], [[Nepal]] en [[Indië]] gepraat word. Tibettaans is die [[amptelike taal]] van die Outonomeoutonome Gebiedgewes Tibet en is verwant aan [[Dzongkha]], die amptelike taal van Bhoetan. Tibettaans word in die [[Tibettaanse skrif]] geskryf, 'n [[Brahmi-skrif]] uit die [[Indiese skriffamilie]]. Vir die [[transliterasie]] van die Tibettaanse skrif word oorwegend die [[Wylie-transliterasie]] gebruik.
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Tibetan language}}
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Tibetan language}}
 
{{Interwiki|kode=bo}}