Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
Tog het die gemeente besluit om ’n eie kerkgebou op te rig en dié gebou is eindelik so beplan dat dit ook vir sinodale doeleindes gebruik sou kon word. Ná herhaalde samesprekings met die Kuratorium van die Teologiese Skool en ook met die argitek, [[Gerard Moerdijk]], is die sketsplanne afgehandel. Die tender van die bouaannemer T.H. Bolton is aanvaar.
 
Die kerkgebou se hoeksteen is op [[2 Februarie]] [[1953]] deur dr. [[Sarel van der Walt|S.P. van der Walt]] gelê. [[18 Oktober]] [[1952]] was ’n groot dag vir die gemeente en Kerk wat toe is die geboue van die Teologiese Skool en die Administratiewe Buro en die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord in gebruik geneem. Dié kerkgebou is dekades lank vir die oggend- sowel as die aanddiens gebruik en in die jongste jare ook vir ’n "internasionale" (Engelse) diens laat soggens. Nes die samewerking tussen die verskillende instellings in een straatblok met die jare besonder vrugbaar wa, het die destydse [[PU vir CHO]] se musiekdepartement mooi met die gemeente saamgewerk tydens die installering van die orrel.
 
== Predikante ==
# [[Sarel van der Walt|Van der Walt, dr. Sarel Petrus]], 1950 – 1953 (waarna professor aan die Teologiese Skool 1953 – 1973; aanvaar sy [[emeritaat]])
# Duvenage, dr. Schalk Carel Willem, 1953 – 1958 (waarna [[Gereformeerde kerk Noordbrug|Noordbrug]] tot 1967)
# Van der Merwe, dr. Daniël Charl Stephanus, 1957 – 1967 (sendeling)
== Predikantegalery ==
<gallery mode=packed heights=170px style="text-align:left">
Beeld:Dr SP van der Walt.jpg|Dr. [[Sarel van der Walt|Sarel Petrus van der Walt]], leraar van 1950 tot 1953, waarna professor aan Teologiese Skool tot sy eerste aftrede in 1973.
Beeld:Ds_Willem_de_Klerk.jpg|Dr. [[Willem de Klerk]], leraar van 1963 tot 1967, waarna professor aan die [[PU vir CHO]] tot 1973.
Beeld:Ds C Hattingh.jpg|Ds. Christiaan Hattingh, leraar van 1966 tot 1969.
84 883

wysigings