Verskil tussen weergawes van "Keiser-snapper"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
Vervang: Rooi See → Rooisee, {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB
(→‎Habitat: Skakel)
k (Vervang: Rooi See → Rooisee, {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Keiser-snapper
| image = Lutjanus sebae.jpg
}}
 
Die '''Keiser-snapper''' (''Lutjanus sebae'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die tropiese Indiese-Pasifiese area, die [[Rooi SeeRooisee]] en aan die ooskus van [[Afrika]] vanaf die [[Oman]] tot by [[Durban]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Emperor snapper''.
 
== Voorkoms ==
Die volwasse visse is donkerrooi van kleur met 'n silwer kolletjie op elke skub. Die onvolwasse vis is silwerwit met drie bruin vertikale bane oor die lyf. Die bane verdwyn soos die vis verouder en die vis word tot 1.1 m lank en weeg dan 33 kg.
 
== Habitat ==