Verskil tussen weergawes van "Kanaal"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
k
Vervang: Rooi See → Rooisee using AWB
k (Vervang: Rooi See → Rooisee using AWB)
'n '''Kanaal''' is 'n kunsmatig aangelegde waterweg. Mense bou al etlike eeue lank kanale vir die vervoer van swaar goedere op [[boot|bote]] en [[skip|skepe]]. Kanale word ook vir [[besproeiing]] of [[hidroëlektrisiteit]] benut. Die kante van kanale is soms met klei of [[beton]] versterk.
 
Kanale verbind gewoonlik [[meer|mere]], [[rivier]]e of [[oseaan|oseane]]. Die [[Panamakanaal]] is 'n voorbeeld van 'n bekende kanaal wat die [[Atlantiese Oseaan]] met die [[Stille Oseaan]] verbind. Die [[Sueskanaal]] verbind die [[Middellandse See]] met die [[Rooi SeeRooisee]].
 
Daar is verskillende soorte kanale: