Verskil tussen weergawes van "884"

133 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Gebeure: Verbeter)
{{jare|beeld=Hyakuninisshu_013.jpg|teks=Keiser Yozei van Japan}}
{{jare}}
 
Die '''jaar 884''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Saterdag]] begin het. Dit was die 84ste jaar van die [[9de eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
* Wes-Frankiese adellikes nooi keiser Karel die Dikke, koning van die Oos-Frankiese Ryk en [[Italië]], om ook die weste oor te neem. Hiermee word die [[Karolingiese Ryk]] herenig.
* [[17 Mei]] – [[Pous Adrianus III]] volg [[Pous Marinus I]] op.
* Keiser Yōzei van Japan word gedwing om af te tree, moontlik vanweë moord.
 
== Geboortes ==
*
22 781

wysigings