Verskil tussen weergawes van "Devanagari"

11 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
using AWB
k (→‎Verwysings: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|fr}} (2) using AWB (10861))
k (using AWB)
|10 =
|opskrif11 = Unicode
|11 = Devanagari, <br />[http://www.unicode.org/charts/PDF/U0900.pdf U+0900–U+097F] <br />[http://www.unicode.org/charts/PDF/UA8E0.pdf U+A8E0–U+A8FF] <br />[http://www.unicode.org/charts/PDF/U1CD0.pdf U+1CD0–U+1CFF]
 
|opskrif12 =
|20 = <small>Hierdie bladsy kan fonetiese [[IFA]]-simbole of letters uit ander alfabette bevat</small>
}}
'''Devanagari''' (देवनागरी), ’n samestelling van Deva en Nagari), ook '''Nagari''' genoem na sy voorloper-taal, is ’n [[abugida]] van [[Indië]] en [[Nepal]]. Dit word geskryf van links na regs, het nie hoof- en kleinletters nie en word onder meer uitgeken aan die horisontale lyn wat aan die bokant van volle letters loop. Dit is die hoofskrif wat gebruik word vir [[Hindi]], [[Sanskrit]] en ’n hele paar ander tale.
 
Devanagari is deel van die [[Indiese skriffamilie|Brahmi-skriffamilie]] van Indië, Nepal, [[Tibet]] en Suidoos-[[Asië]].<ref name="fischer2004">{{Citation | title=A history of writing | author=Steven Roger Fischer | year=2004 | isbn=9781861891679 |publisher=Reaktion Books | url=http://books.google.com/books?id=Ywo0M9OpbXoC}}</ref> Dit is afgelei van die Nagari-skrif, wat weer afgelei is van die Goepta-skrif.<ref name="fischer2004"/> Die gebruik van die naam "Devanagari" het redelik onlangs ontstaan en die naam "Nagari" word nog dikwels gebruik.
 
As ’n Brahmi-abugida is die basiese beginsel van Devanagari dat elke letter ’n [[konsonant]] voorstel, wat die ingeboude [[klinker]] [[sjwa]] (/ə/) bevat. Die letter क word dus gelees as /kə/, die twee letters कन as /kənə/ en die drie letters कनय as /kənəjə/, ens. Ander klinkers word aangedui deur die vorm van die konsonante te verander.
 
As die skrif met die hand geskryf word, word die letters geskryf sonder die horisontale streep boaan, wat eers bygevoeg word as die hele woord voltooi is.
}}.
 
<br />
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Devanagari Engelse Wikipedia]</small>