Verskil tussen weergawes van "Eduard V van Engeland"

k
using AWB
k (Verplasing van 47 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q170470)
k (using AWB)
Die prinse is nooit weer gesien nie. Hulle is waarskynlik in die Tower vermoor, óf deur Richard óf deur sy opvolger, [[Hendrik VII van Engeland|Hendrik VII]].
 
Saam met [[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]], [[hertogin Matilda]] en [[lady Jane Grey]] is Eduard V een van net vier monarge ná 1066 wat nooit gekroon is nie. As hy, soos waarskynlik is, voor sy vyftiende verjaarsdag dood is, is hy die monarg wat die kortste gelewe het in die geskiedenis van Engeland.
 
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http://nl.wikipedia.org/wiki/Eduard_V_van_Engeland]
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van York]]
 
{{Monarge van Engeland}}
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van York]]