Verskil tussen weergawes van "Benede-Egipte"

50 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎top: replaced: thumb| → duimnael| using AWB)
[[Lêer:Ancient Egypt map-af.svg|duimnael|'n Kaart van Antieke Egipte.]]
'''Benede-Egipte''' ([[Arabies]]: مصر السفلى, ''Maṣr el-sofla''<span style="margin-left:1px">)</span> is die noordelikste streek van [[Egipte]]: die vrugbare [[Nyldelta]] tussen [[Bo-Egipte]] en die [[Middellandse See]]. Dit sluit die hedendaagse Egiptiese hoofstad, [[Kaïro]], in.
 
== Geskiedenis ==
Benede-Egipte was in die tyd van [[Antieke Egipte]] bekend as ''Ta-Mehoe'', "Land van die Papirus". Dit was verdeel in 20 [[nomos]]se (distrikte); die eerste nomos was [[Lisjt|el-Lisjt]]. Die streek se simbole was die rooi [[desjret]]-kroon, die papirus en die by.
 
Die hoofstad van Benede-Egipte was [[Memphis, Egipte|Memphis]].
 
== Sien ook ==
* [[Bo-Egipte]]
* [[Memphis, Egipte|Memphis]]
* [[Antieke Egipte]]
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Lower Egypt}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Lower_Egypt:Lower Egypt|Engelse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:Geografie van Egipte]]