Verskil tussen weergawes van "Chabarofsk-krai"

18 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (replaced: <br> → <br /> (2) using AWB)
| wetgewer= Wetgewende Doema
| sensus= 2010
| totaal= 1 &nbsp;343 &nbsp;869
| rang1= 34ste
| digtheid= 1,7/km<sup>2</sup>
| stedelik= 81,8%
| plattelands=18,2%
| oppervlakte= 788 &nbsp;600 &nbsp;km<sup>2</sup>
| rang2= 4de
| tydsone= [[UTC+11:00]]
| webtuiste= http://www.khabkrai.ru/
| wapen-vlag=
[[Lêer:Krai_Khabarovsk_coatKrai Khabarovsk coat.png|links|110px]] <br />
[[Lêer:Flag of Khabarovsk Krai.svg|regs|130px|border]]
}}
 
'''Chabarofsk-krai''' ([[Russies]]: Хаба́ровский край, ''Chabarofski krai'') is ’n [[Deelgebiede van Rusland|deelgebied]] van [[Rusland]]. Dit lê in die [[Verre-Oosterse Federale Distrik]] en die hoofstad is [[Chabarofsk]].
 
Die belangrikste ekonomiese sektore is houtverwerking en [[vissery]], asook [[metallurgie]] in die groot stede. [[Komsomolsk aan die Amoer]] is die [[yster]]- en [[staal]]sentrum van die [[Russiese Verre-Ooste]]. Die hoofstad, Chabarofsk, lê op die punt waar die [[Transsiberiese Spoorlyn]] die Amoer kruis.
 
== Demografie ==
Volgens die [[2002]]-sensus is 89,8% van die bevolking [[Russe]], 3,4% [[Oekraïne]]rs 0,77% Nanais, 0,76% Tatare, 0,66% [[Korea]]ne en 0,62% [[Belarus]]se. Daar woon ook kleiner groepe inheemse volke, soos die Ewenks en Ewens.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http[://nl.wikipedia.org/wiki/Kraj_Chabarovsk:Kraj Chabarovsk]]''
{{Verwysings}}
 
{{Deelgebiede van Rusland}}