Verskil tussen weergawes van "Devanagari"

18 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (using AWB)
|2 = Verskeie Indiese tale soos [[Hindi]] en [[Sanskrit]]
|opskrif3 = Tydperk
|3 = ca. 1200 – hede
|opskrif4 = Voorloper
|4 = Brahmi, Goepta, Nagari
|opskrif11 = Unicode
|11 = Devanagari, <br />[http://www.unicode.org/charts/PDF/U0900.pdf U+0900–U+097F] <br />[http://www.unicode.org/charts/PDF/UA8E0.pdf U+A8E0–U+A8FF] <br />[http://www.unicode.org/charts/PDF/U1CD0.pdf U+1CD0–U+1CFF]
 
|opskrif12 =
|12 =
|20 = <small>Hierdie bladsy kan fonetiese [[IFA]]-simbole of letters uit ander alfabette bevat</small>
}}
 
'''Devanagari''' (देवनागरी), ’n samestelling van Deva en Nagari), ook '''Nagari''' genoem na sy voorloper-taal, is ’n [[abugida]] van [[Indië]] en [[Nepal]]. Dit word geskryf van links na regs, het nie hoof- en kleinletters nie en word onder meer uitgeken aan die horisontale lyn wat aan die bokant van volle letters loop. Dit is die hoofskrif wat gebruik word vir [[Hindi]], [[Sanskrit]] en ’n hele paar ander tale.
 
Devanagari is deel van die [[Indiese skriffamilie|Brahmi-skriffamilie]] van Indië, Nepal, [[Tibet]] en Suidoos-[[Asië]].<ref name="fischer2004">{{Citation | title=A history of writing | author=Steven Roger Fischer | year=2004 | isbn=9781861891679978-1-86189-167-9 |publisher=Reaktion Books | url=http://books.google.com/books?id=Ywo0M9OpbXoC}}</ref> Dit is afgelei van die Nagari-skrif, wat weer afgelei is van die Goepta-skrif.<ref name="fischer2004" /> Die gebruik van die naam "Devanagari" het redelik onlangs ontstaan en die naam "Nagari" word nog dikwels gebruik.
 
As ’n Brahmi-abugida is die basiese beginsel van Devanagari dat elke letter ’n [[konsonant]] voorstel, wat die ingeboude [[klinker]] [[sjwa]] (/ə/) bevat. Die letter क word dus gelees as /kə/, die twee letters कन as /kənə/ en die drie letters कनय as /kənəjə/, ens. Ander klinkers word aangedui deur die vorm van die konsonante te verander.
 
== Sien ook ==
* [[Geskiedenis van die alfabet]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
* {{Citation
|last=Masica
| place= Cambridge
|publisher=Cambridge University Press
|isbn=9780521299442978-0-521-29944-2
|url=http://books.google.com/books?id=J3RSHWePhXwC&printsec=frontcover&dq=indo-aryan+languages
}}.
|title=Teach Yourself Beginner's Hindi Script
|publisher=Hodder & Stoughton
|isbn=9780071419840978-0-07-141984-0
}}.
{{Verwysings}}
 
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Devanagari |Engelse Wikipedia]</small>]
 
[[Kategorie:Skryfstelsels]]