Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

28 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Mimi Coertse''' (gebore [[12 Junie]] [[1932]]), is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[sopraan]]-sangeressopraansangeres.
 
==Vroeër lewe==
Coertse is in [[Durban]], [[KwaZulu-Natal]] gebore. Sy matrikuleer aan die Hoër Meisieskool Helpmekaar in [[Johannesburg]]. In 1949 begin sy haar stemopleiding in Suid-Afrika<ref>H. Rosenthal en J. Warrack, ''Concise Oxford Dictionary of Opera'' (OUP, Londen 1974 druk).</ref>. In Julie 1953 trou sy met die uitsaaier en komponis, [[Dawid Engela]]. Sy verlaatverruil Suid-Afrika in September 1953 vir [[Londen]], reis later na [[Den Haag]] en uiteindelik na [[Wene]]. Sy begin haar opleiding met Maria Hittorff en Josef Witt in Januarie 1954.
 
==Operaloopbaan==
[[Lêer:Mimi Huisgenoot.jpg|thumb|150px|Mimi Coertse op die voorblad van ''[[Huisgenoot|Die Huisgenoot]]'', [[10 Januarie]] [[1958]].]]
 
Sedert haar terugkeer na [[Suid-Afrika]] in 1973 was sy 'n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verhoë en ook 'n gereelde uitsaaier op radio en televisie. Sy het haarself ook toegespits om jong Suid-Afrikaanse sangers uit te wys en op te lei. In 1998 stig Mimi Coertse en Neels Hansen die "Black Tie Ensemble", 'n ontwikkelingsprojek wat jong, klassiek-opgeleide sangers die geleentheid bied om die gaping tussen hulle opleiding en 'n professionele optrede te oorbrug.
 
==Vererings en toekennings==
* 1985: Sy ontvang die Dekorasie vir "Meritorious Services" in Suid-Afrika ter erkenning van haar bydrae tot die Kuns.
* Augustus 1996: sy ontvang die hoogste eerbewys wat 'n kunstenaar van die [[Oostenryk]]se Regering kan ontvang: die "Oesterreichische Ehrenkreuz für Wissenschaft und Kunst".
* 2002: Sy ontvang die goue "Rathausmann" vanaf die burgemeester van [[Wene]], Dr. Michael Häupl
* 2003: Sy ontvang 'n D. Phil. van die [[Universiteit van Pretoria]], Suid-Afrika
* 2004: Sy behaal 'n 94ste plek in die SAUK3 se stemming om die 100 grootste Suid-Afrikane van alle tye te bepaal
* 2008: Die Mimi Coertse Museum van Afrikaans open by die Huis vir Afrikaanse Poësie (hAp) in Capital Park, Pretoria.
* 2012: 1 Julie – 30 September: Spesiale uitstalling in die StaatsopermuseumStaatsoperamuseum, [[Wene]]: Mimi Coertse, 'n Weense vrou uit Suid-Afrika.
 
== Notas ==
69 642

wysigings