Verskil tussen weergawes van "Erik VI van Denemarke"

geen wysigingsopsomming nie
k (replaced: <br> → <br /> (2) using AWB)
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Periode
|1 = [[1286]]–[[1319]]1286–1319
|opskrif2 = Voorganger
|2 = [[Erik V van Denemarke|Erik V]]
|5 = [[Ingeborg Magnusdotter van Sweden]]
|opskrif6 = Kinders
|6 = Waldemar <br />Erik <br />Magnus
|opskrif7 = Vader
|7 = [[Erik V van Denemarke|Erik V]]
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
'''Erik VI''' of '''Erik Menved''' ([[1274]] – [[13 November]] [[1319]]) was van [[1286]] tot [[1319]] koning van [[Denemarke]]. Hy was die seun van [[Erik V van Denemarke|Erik V]] en [[Agnes van Brandenburg]]. Hy het in 1286 op 12-jarige ouderdom koning geword nadat sy pa vermoor is. Sy ma het tot in 1294 namens hom regeer.
 
'''Erik VI''' of '''Erik Menved''' ([[1274]] – [[13 November]] [[1319]]) was van [[1286]] tot [[1319]] koning van [[Denemarke]]. Hy was die seun van [[Erik V van Denemarke|Erik V]] en [[Agnes van Brandenburg]]. Hy het in 1286 op 12-jarige ouderdom koning geword nadat sy pa vermoor is. Sy ma het tot in 1294 namens hom regeer.
==Regentskap==
 
== Regentskap ==
Eric Menved se bewind was ’n sentrale tyd tydens die “Tydperk van Agteruitgang" in Denemarke (van 1241 tot 1340). Sy vroeë bewind – onder sy ma en haar Duitse familie – is beïnvloed deur onrus weens die moord op sy pa.
 
Een van die beskuldigdes, Stig Andersen Hvide, het ’n seerower aan die kus van Noorweë geword. Geen kusdorp of skip was vir ’n lang tyd veilig nie. Andersen se aktiwiteite was die begin van vier dekades van konflik en oorlog tussen die Nordiese koninkryke.
 
== Bewind ==
In dié tyd is Jens Grand gekies as nuwe Aartsbiskop van Lund. Hy het die bannelinge gesteun, vir hulle grond gegee en hom openlik uitgespreek teen die koning en sy broer. Die koning het gelas dat biskop Jens gearresteer word. Hy is in kettings na ’n tronk geneem, waar hy in haglike omstandighede gevange gehou is. Ná twee jaar het hy ontsnap en na [[Rome]] gevlug waar hy sy saak aan die pous gestel het. Die pous het die koning dadelik uit die kerk geban en ’n interdiksie teen die hele Denemarke uitgevaardig tot die land 49 000 silwer mark aan die biskop betaal het.
 
In 1313 het Erik al die koninkryk se eiendom in Suid-Jutland aan die hertog verkoop. Van 1315 tot 1317 het die oes weer misluk. Daar was niks om te belas nie en die skatkis was leeg. Erik moes nog dele van Denemarke afstaan en toe hy in 1319 dood is nadat hy al 14 sy kinders oorleef het, was Denemarke bankrot.
 
== Huwelik en kinders ==
Erik het in Junie 1296 getrou met [[Ingeborg Magnusdotter van Swede]]. Sy het agt seuns gehad wat jonk dood is, sowel as ses miskrame, onder andere:
* Waldemar (dood 1302)
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/Eric_VI_of_Denmark:Eric VI of Denmark]]''
{{Verwysings}}
 
{{Deense monarge}}