Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

475 grepe bygevoeg, 3 jaar gelede
+ Beelde & Commons
{{jare|beeld=Neil Armstrong pose.jpg|teks=Neil Armstrong, oorlede op 25 Augustus oorlede}}
 
[[Lêer:Hendrik pretorius sabc riaan cruywagen anchor.png|thumbduimnael|Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.]]
[[Lêer:2012 Summer Olympics Parade of Nations.jpg|thumbduimnael|Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.]]
Die '''jaar 2012''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Sondag]] begin het. Dit was die 12de jaar van die [[21ste eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
 
Die [[Verenigde Nasies]] het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting van [[armoede]].<ref>{{cite web|url=http://social.un.org/coopsyear/ |title=United Nations International Year of Cooperatives 2012 |publisher=Social.un.org |date=2011-10-31 Oktober 2011 |accessdate=2011-11-13 November 2011}}</ref> Dit is ook as die jaar van ''[[Hernubare energie]] vir almal'' verklaar.<ref>{{cite web|url=http://www.un.org/en/events/sustainableenergyforall/ |title=United Nations International Year of Sustainability for All 2012 |publisher=Un.org |date= |accessdate=2011-11-13 November 2011}}</ref>
 
Die vyfde en laaste siklus van die [[Maya]] se kalender het teen einde 2012 uitgeloop. Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wêreld sou wees.
 
[[Lêer:Hendrik pretorius sabc riaan cruywagen anchor.png|thumb|Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.]]
[[Lêer:2012 Summer Olympics Parade of Nations.jpg|thumb|Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.]]
 
== Gebeure ==
* [[9 September]] – Afsluiting van die [[Paralimpiese Somerspele 2012]].
* [[14 Oktober]] – Gemeenteraadsverkiesings in [[België]].
* [[6 November]] – Presidensiële[[Barack Obama]] wen die [[Amerikaanse presidentsverkiesing 2012|presidensiële verkiesing]] in die [[Verenigde State van Amerika]] en by die referendum in [[Puerto Rico]] stem die meerderheid ten gunste van 'n toekomstige status as [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat van die Verenigde State]].
* [[13 November]] – Totale [[sonsverduistering]] in Noord-[[Australië]].
* [[21 November]] – [[Mongolië]] sluit by die [[OVSE]] aan.
 
== Sterftes ==
[[Lêer:Whitney Houston Welcome Home Heroes 1 cropped.jpg|duimnael|upright|Whitney Houston oorlede op 11 Februarie]]
* [[27 Januarie]] – [[Reza de Wet]], 'n Afrikaanse skrywer en dramaturg (* [[1952]])
[[Lêer:Nobel Peace Price Concert 2009 Donna Summer3.jpg|duimnael|upright|Donna Summer oorlede op 17 Mei]]
* [[27 Januarie]] – [[Reza de Wet]], 'n Afrikaanse skrywer en dramaturg (* [[1952]]).
* [[1 Februarie]] – [[Wisława Szymborska]], Poolse digteres en ontvanger van die [[Nobelprys vir Letterkunde]], [[1996]] (* [[1923]]).
* [[8 Februarie]] – [[B.P.J. Erasmus]], [[Suid-Afrika]]anse skrywer (* [[1931]]).
* [[5 Junie]] – [[Ray Bradbury]], Amerikaanse skrywer (* [[1920]]).
* [[7 Junie]] – [[Phillip Tobias]], Suid-Afrikaanse [[paleontoloog]] (* [[1925]]).
* [[8 Junie]] – [[P.H. Nortjé]], 'n [[Afrikaans]]e storieverteller en skrywer (* [[1920]]).
* [[11 Junie]] – [[Christa Steyn]], Afrikaanse pianis, liedjieskrywer en sangeres (* [[1958]]).
* [[13 Junie]] – [[Dawid Kruiper]], 'n tradisionele leier van die Khomani [[San]] in die [[Kalahari]] (* [[1935]]).
* [[14 Junie]] – [[Willem Barnard]], [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1923]]).
* [[15 Junie]] – [[Mof Myburgh]], Springbokrugbyspeler (* [[1936]]).
* [[23 September]] – [[Corrie Sanders]], Suid-Afrikaanse bokser (* [[1966]]).
* [[21 Oktober]] – [[Jan Barnard]], Springbok-maratonatleet (* [[1929]]).
* [[5 November]] – [[Louis Pienaar]], ’n Suid-Afrikaanse regter, diplomaat en die laaste blanke administrateur van [[Suidwes-Afrika]] (* [[1926]]).
* [[17 November]] – [[Ian Kirkpatrick]], Springbokrugbyspeler en [[Springbokafrigters|afrigter]] (* [[1930]]).
* [[28 November]] – [[Jakes Gerwel]], Suid-Afrikaanse akademikus, politikus en sakeman (* [[1946]]).
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie}}
{{Verwysings}}