Verskil tussen weergawes van "Pous Celestinus I"

k
→‎Pontifikaat: spelling Thessaloniki
k (→‎Pontifikaat: spelling Thessaloniki)
Pous Celestinus het die konsilie van [[Efese]] in [[431]], waar die [[Nestorianisme]] veroordeel is, byeengeroep. Hy verwerp ook die [[Pelagius|Pelagianisme]], die [[Novatianisme]] en die [[Donatisme]]. Biskop (later Teenpous) [[Teenpous Novatianus|Novatianus]] word deur hom [[Ekskommunikasie|geëkskommunikeer]].
 
Op [[15 Maart]] [[431]] stuur Celestinus vier briewe aan die biskoppe van [[Illiricum]], [[Narbonne]], [[Afrika]] en [[TessalonikiThessaloniki]]. Celestinus was baie aktief in die sending. Hy stuur [[Sint Patrick|Patricius]] (Sint Patrick) na [[Ierland]], waar [[Paladius]] reeds aktief was.
 
==Verering==
10 600

wysigings