Verskil tussen weergawes van "Leonides"

22 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
paar goed
k (Winstonza het bladsy Leoniede na Leonides geskuif: Die naam wat in betroubare bronne voorkom)
(paar goed)
[[Beeld:Leonidas sigloXIX.jpg|thumb|right|250px|Uitbeeldings uit die 19de eeu van die Leonides.]]
[[Beeld:Leonidas sigloXIX.jpg|thumb|right|250px|Uitbeeldings van die Leoniede uit die 19de eeu]] Die '''Leoniede''' (Latyns: ''Leonides'') vorm 'n meteorestroom of meteorereën, wat jaarliks tussen 14 en 21 [[November]] bekyk kan word. Die naam verwys na die skynbare oorsprong in die [[sterrebeeld]] [[Leeu (sterrebeeld)|Leo]] (die Leeu), tog gaan dit in werklikheid van die [[komeet]] Tempel-Tuttle uit, wat op sy wentelbaan rondom die [[son]] 'n groot aantal brokstukke ([[Meteoroïde|meteoroïede]]) agterlaat. Sodra die [[aarde]] die baan van die komeet kruis, kom dit ook in aanraking met meteoroïede-wolke. Hierby gloei 'n aantal brokstukke in die aarde se atmosfeer uit en word as meteore waargeneem. Die meteorereën bereik sy hoogtepunt op [[17 November]].
 
[[Beeld:Leonidas sigloXIX.jpg|thumb|right|250px|Uitbeeldings van die Leoniede uit die 19de eeu]] Die '''LeoniedeLeonides''' (Latyns: ''Leonides'') vorm 'n’n meteorestroom[[meteoorreën]], of meteorereënmeteoorstroom, wat jaarliks tussen 14 en 21 [[November]] bekykgesien kan word. Die naam verwys na die skynbare oorsprong in die [[sterrebeeld]] [[Leeu (sterrebeeld)|LeoLeeu]] (die Leeu),; tog gaanis dit in werklikheid afkomstig van die [[komeetKomeet]] Tempel-Tuttle uit, wat op sy wentelbaan rondomom die [[sonSon]] 'n’n groot aantal brokstukke ([[Meteoroïde|meteoroïede]]) agterlaat. Sodra die [[aardeAarde]] die baan van die komeet kruis, kom dit ook in aanraking met meteoroïede-wolkemeteoroïedwolke. Hierby’n gloeiAantal 'nbrokstukke aantal brokstukkebrand in die aardeAarde se atmosfeer uit en word as meteore (verskietende sterre) waargeneem. Die meteorereënmeteoorreën bereik syelke hoogtepuntjaar op [[17 November]] sy hoogtepunt.
Daar is 'n buitengewone spektakel, wat elke 33 jaar plaasvind. Wanneer die aarde die wentelbaan van die komeet Tempel-Tuttle kruis, kort nadat hy deur die binneste gedeelte van ons sonnestelsel getrek het, styg die aantal sigbare Leoniede-meteore duidelik. Hierdie groot meteorereën met duisende meteore per uur kon in [[1966]] en in die jare na [[1998]] bewonder word.
 
Daar’n isBuitengewone 'nskouspel buitengewone spektakel, watvind elke 33 jaar plaasvindplaas. Wanneer die aardeAarde die wentelbaan van die komeetKomeet Tempel-Tuttle kruis, kort nadat hy deur die binneste gedeelte van ons sonnestelsel[[Sonnestelsel]] getrek het, styg die aantal sigbare LeoniedeLeonide-meteore duidelik. Hierdie groot meteorereënmeteoorstorm, met duisende meteore per uur, kon in [[1966]] en in die jare na [[1998]] bewondergesien word.
==Eksterne skakel==
 
==Eksterne skakelskakels==
* [http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/sterknd.html Die LeoniedeLeonide-meteorestroommeteoorreën in ''Lochner se sterrekunde'']
 
[[Kategorie:RuimteverskynselsMeteoorreëns]]
[[Kategorie:Leeu (sterrebeeld)]]