Verskil tussen weergawes van "Vlag van Frankryk"

k
Beeld:France flag medium.png -> Image:Flag of France.svg
k (robot Bygevoeg: zh:三色旗)
k (Beeld:France flag medium.png -> Image:Flag of France.svg)
[[Beeld:FranceFlag flagof mediumFrance.pngsvg|thumb|right|180px|Die Franse Driekleur (Tricolore)]] Die '''Tricolore''' ('''Franse Driekleur''', afgelei van Frans ''drapeau tricolore'', driekleur(-vlag)), Blou-Wit-Rooi, is sedert die [[Franse Rewolusie]] van [[1789]] die nasionale vlag van [[Frankryk]] en vervang die ou [[Fleur-de-Lis]] van die Bourbonse koningshuis. Die driekleur word saamgestel uit die [[Parys]]e stadskleure (Blou-Rooi) en die Wit van die Bourbone.
 
[[category:Frankryk]]
147

wysigings