Gaius Sallustius Crispus: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Gaius Sallustius Crispus''' ca. 86 v.C. Amiternum - 35 v.C. was 'n Romeinse politikus, generaal en skrywer.
 
'''Sallustius''' word in 52 v.C.[[volkstribuun]] en het waarskynlik P. Clodius Pulcher ondersteun wat deur T. Annius Milo, die Optimates se man, in 52 v.C. op die Via Appia vermoor is. In 50 v.C. word Sallustius self deur die Optimates uit die senaat verwyder.<ref>''Sallust'' Sather Classical Lectures {{Aut|Ronald Syme}} University of California Press, 2002, ISBN 0520929101, ISBN 9780520929104</ref> Hy kry in 49 v.C. onder Caesar die bevel oor 'n legioen. In 47 v.C. is hy ''praetor'' en probeer hy 'n opstand in Caesar se legioen te bedwing. Hy neem ook deel in dieCaesar se Africa-veldtogte, maar beëindig toe sy militêre loopbaan. HyCaesar ismaak bekendhom asdie skrywereerste goewerneur van boekedie watnuwe asprovinsie bronneAfrica virNova, die geskiedkundeoostelike belangrikdeel is:van dieNumidië. ''BellumHy Iugurthinum'',het diehomself ''Dedaar Coniurationeglo Catilinae''baie ryk gemaak en dielater ''Historiae''.het InCaesar syhom ''Historiae''moet beskryfbeskerm hyteen dieklagte gebeureoor indié Romegebeure. vanHy 78het totin 67Rome v.C..grond Ongelukkiggekoop hetvir daar'n netlandhuis delein daarvandie oorgebly. Dieberoemde ''BellumHorti IugurthinumSallustiani'', gaan'n oorpark diewat oorlog met [[Jugurtha]] enlater die ''Dekeiser Coniurationese Catilinae''eiendom oorsou dieword. sameswering vanCaesar Catilina.se <ref>''Warfaredood in the44 Romanv.C. Republic:trek Fromhy thehom Etruscanterug Warsuit todie thepolitiek Battleen ofword Actium:skrywer.<ref>''Catiline's FromWar, theThe EtruscanJugurthine WarsWar, toHistories'' thePenguin Battle of Actium''classics {{Aut|LeeA. LJ. BriceWoodman}} ABC-CLIOPenguin, 20142008, ISBN 16106929931101160586, ISBN 97816106929919781101160589</ref>
 
Hy is veral bekend as skrywer van boeke wat as bronne vir die geskiedkunde belangrik is: die ''Bellum Iugurthinum'', die ''De Coniuratione Catilinae'' en die ''Historiae''. In sy ''Historiae'' beskryf hy die gebeure in Rome van 78 tot 67 v.C.. Ongelukkig het daar net dele daarvan oorgebly. Die ''Bellum Iugurthinum'' gaan oor die oorlog met [[Jugurtha]] en die ''De Coniuratione Catilinae'' oor die sameswering van Catilina. <ref>''Warfare in the Roman Republic: From the Etruscan Wars to the Battle of Actium: From the Etruscan Wars to the Battle of Actium'' {{Aut|Lee L. Brice}} ABC-CLIO, 2014, ISBN 1610692993, ISBN 9781610692991</ref>
 
[[Tacitus]] en Quintilianus het later sy werk gebruik en gewaardeer, maar Livius het dit ook bekritiseer.
22 781

wysigings