Verskil tussen weergawes van "Gefedereerde State van Mikronesië"

Bygewerk
k (Statistieke hersien)
(Bygewerk)
|grootste_stad = [[Weno]]
|regeringsvorm = Federale parlementêre
[[republiek]] onder 'n
nie-partydige [[demokrasie]]
|leiertitels =

• [[President]]
• [[Vise-PresidentAdjunkpresident]]
|leiername = [[Peter M. Christian]]
[[Yosiwo P. George]]
|oppervlak_rang = 191ste
|oppervlakmi² = 271
|persent_water = feitlik niks
|bevolking_skatting = 106 104<ref name=cia-pop>{{en}} {{cite journal |url=https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/fields/2119.html#fm |publisher=[[Central Intelligence Agency]] |title=Population |journal=The World Factbook |year=2013 |accessdate=17 April 2016 }}</ref>
|bevolking_skatting_jaar = 2013
|bevolking_rang = 192ste
|onafhanklikheidsgebeure = • Verdrag oor vrye assosiasie
|onafhanklikheidsdatums =
van die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]
[[3 November]] [[1986]]
|MOI = {{bestendigwins}} 0,630640<ref name="HDI">{{en}} {{cite web |url=http://hdr.undp.org/sites/default/files/hdr14-summary-enhdr_2015_statistical_annex.pdf |title=20142015 Human Development Report Summary |date=20142015 |accessdate=1317 MeiApril 20152016 |publisher=United Nations Development Programme | pages=21–25}}</ref>
|MOI_rang = 124123ste
|MOI_jaar = 20132014
|MOI_kategorie = {{kleur|#fc0|medium}}
|Gini = 61,1<ref name=gini-index>{{en}} {{cite web|title=GINI index|url=http://data.worldbank.org/indicator/SI.POV.GINI?order=wbapi_data_value_2002+wbapi_data_value+wbapi_data_value-last&sort=asc&page=2|publisher=[[Wêreldbank]]|accessdate=1317 MeiApril 20152016 }}</ref>
|Gini_rang =
|Gini_jaar = 2000

[[Lêer:Map of the Federated States of Micronesia CIA WFB.png|thumbduimnael|links|Kaart watvan die Gefedereerde State van Mikronesië vertoon]]
[[Lêer:Map of the Federated States of Micronesia CIA.jpg|duimnael|links|Kaart van die Gefedereerde State van Mikronesië se vier deelstate]]
Die '''Gefedereerde State van Mikronesië''' ([[Engels]]: ''Federated States of Micronesia'') is 'n [[eilandnasie]] in die [[Stille Oseaan]] en [[Oseanië]] met 'n oppervlakte van 702 km² en het 'n bevolking van 106 104 in 2013 gehad. Die Gefedereerde State van Mikronesië lê in die ooste van [[Palau]] en [[Filippyne]], in die suide van die [[Noordelike Mariana-eilande]], in die suidweste van die [[Marshalleilande]], in die weste van [[Kiribati]] en in die noorde van [[Nauru]] en [[Papoea-Nieu-Guinee]]. Die [[hoofstad]] is [[Palikir]] en die grootste stad is [[Weno]].
Die '''Gefedereerde State van Mikronesië''' ([[Engels]]: ''Federated States of Micronesia'', kort ''FSM'') is 'n [[eilandnasie]] in die [[Stille Oseaan]] en [[Oseanië]] net noord van die [[ewenaar]] met 'n oppervlakte van 702 km² en het 'n bevolking van 106 104 in 2013 gehad.

Die '''Gefedereerde State van Mikronesië''' ([[Engels]]: ''Federated States of Micronesia'') is 'n [[eilandnasie]] in die [[Stille Oseaan]] en [[Oseanië]] met 'n oppervlakte van 702 km² en het 'n bevolking van 106 104 in 2013 gehad. Die Gefedereerde State van Mikronesië lê in die ooste van [[Palau]] en die [[Filippyne]], in die suide van die [[Noordelike Mariana-eilande]], in die suidweste van die [[Marshalleilande]], in die weste van [[Kiribati]] en, in die noordenoordweste van [[Nauru]] en in die noorde van [[Papoea-Nieu-Guinee]] en die [[Salomonseilande]] geleë. Die [[hoofstad]] is [[Palikir]] en die grootste stad is [[Weno]].

As gevolg van die [[Spaans-Amerikaanse Oorlog]] is die [[argipel]] in 1899 deur [[Spanje]] aan die [[Duitse Keiserryk]] verkoop en by [[Duits-Nieu-Guinee]] ingelyf. Tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] is dit deur [[Japan]] beset en het na die oorlog 'n [[Volkebond]]-mandaat geword. Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] is dit deur die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] beset en het in 1947 'n Trustgebied van die [[Verenigde Nasies]] geword. Op 10 Mei 1979 het vier van die Trustgebied se distrikte 'n nuwe grondwet aanvaar en het die Gefedereerde State van Mikronesië geword. Die Marshalleilande, Palau en die Noordelike Mariana-eilande het besluit om nie deel te neem nie. Die Gefedereerde State van Mikronesië het op 3 November 1986 'n Verdrag oor vrye assosiasie met die Verenigde State onderteken, waarmee dit 'n onafhanklike land geword het. Die Verenigde State is nog steeds vir die verdediging van die Gefedereerde State van Mikronesië verantwoordelik.

Die Gefedereerde State van Mikronesië is onderverdeel in vier deelstate:
{| class="wikitable" border="1"

!rowspan="2"|Vlag
!rowspan="2"|Deelstaat
!rowspan="2"|Hoofstad
!rowspan="2"|Huidige Goewerneur
!colspan="2"|Land
!rowspan="2"|Bevolking<ref name="FSM government website - Population">{{en}} {{cite web|url=http://www.fsmgov.org/info/people.html|title=Population|publisher=Regering van die Gefedereerde State van Mikronesië|accessdate=17 April 2016}}</ref>
!colspan="2"|Bevolkingsdigtheid

!km²<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.fsmgov.org/info/geog.html|title=Geography|publisher=Regering van die Gefedereerde State van Mikronesië|accessdate=17 April 2016}}</ref>
!myl²
!per km²<ref name="FSM government website - Population"/>
!per myl²

|[[Lêer:Flag of Chuuk.svg|50px]] || Chuuk || Weno || Johnson Elimo || 127 || 49,2 ||align="right"| 54 595 || 420 || 1088

|[[Lêer:Flag of Kosrae.svg|50px]] || Kosrae || Tofol || Lyndon Jackson || 110|| 42,6 ||align="right"| 9 686 || 66 || 170

|[[Lêer:Flag of Pohnpei.svg|50px]] || Pohnpei || Kolonia || John Ehsa || 345 || 133,2 ||align="right"| 34 685 || 98 || 255

|[[Lêer:Flag of Yap.svg|50px]] || Yap || Colonia || Tony Ganangyan || 118 ||45,6 ||align="right"| 16 436 ||94 || 243

== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Federated States of Micronesia}}
{{Verwysings|2}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Federated States of Micronesia}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Federated_States_of_Micronesia|Gefedereerde State van Mikronesië}}
* {{en}} [http://www.fsmgov.org/ Amptelike webwerf van die regering]

{{Saadjie}}
{{Navigasie indeling Verenigde State}}
{{Lande van Oseanië}}