Verskil tussen weergawes van "Nasionale Bontebokpark"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Nasionale Bontebokpark''' is in [[1931]] geproklameer om die vinnig kwynendevinnigkwynende aantal (van 30) [[bontebok]]ke in Suid-Afrika van uitwissing te probeer red. Die park is aanvanklik naby [[Bredasdorp]] aangelê, maar weens aanpassingsprobleme wat die bontebokke ondervind het, is die park later na sy huidige ligging naby [[Swellendam]] verskuif. Vandag word 'n paar honderd [[bontebok]]ke in die 3 500 hektaar park aangetref. Ander groot soogdiere in die park sluit in [[Kaapse bergkwagga]]s, [[Kaapse grysbok]]ke en [[rooihartbees]]te. Die park grens aan die [[Breederivier (rivier)|Breederivier]].
 
== Fotogalery ==
PA020092 Breede River vor Langeberg Mountains.JPG|Breederivier, [[Langeberg]]
</gallery>
 
== Bron ==
*{{cite book |last= Stuart|first= Chris & Mathilde |coauthors= |title= National Parks and Nature Reserves|year= 2012|publisher= Struik Travel and Heritage|location= |isbn= 978-1-77007-742-3}}
 
{{Suid-Afrikaanse Nasionale Parke}}
98 934

wysigings