Verskil tussen weergawes van "Malaria"

460 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Behandeling: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|de}} (4) using AWB (10861))
| MeshNumber = C03.752.250.552
}}
'''Malaria''', afgelei van ''mala aria'' ([[Italië|Italiaans]]: "slegte lug"), of '''moeraskoors''' is 'n parasitiese [[siekte]] wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik in die [[trope]] aangetref. Ongeveer 85% van hierdie sterftes vind in [[Sub-Sahara Afrika]] plaas. MalariaDie wordWHO veroorsaakhet deurin ''[[PlasmodiumApril falciparum]]'',2016 ''[[Plasmodiumbekendgemaak vivax|P.dat vivax]]'',Europa ''[[Plasmodiumdie malariae|P.eerste malariae]]'',gebied ''[[Plasmodiumvan knowlesi|P.die knowlesi]]''wêreld enis ''[[Plasmodiumwat ovalein 2015 malariavry geword het.<ref>{{cite web|Purl=http://www.huffingtonpost.com/entry/europe-is-first-region-in-world-to-end-malaria-who_us_5717e286e4b0479c59d6e075|Title= Huffington Post ovale]]''Europe waarvanIs First Region In World To End Malaria: WHO''P. falciparum''|language=en}}</ref> verantwoordelikIn is1995 virwas 80%daar vannog alle90 sterftes712 aangevalle malariain hierdie gebied.[http://www.who.org Wêreldgesondheidsorganisasie]
 
== Parasiet ==
Malaria word veroorsaak deur ''[[Plasmodium falciparum]]'', ''[[Plasmodium vivax|P. vivax]]'', ''[[Plasmodium malariae|P. malariae]]'', ''[[Plasmodium knowlesi|P. knowlesi]]'' en ''[[Plasmodium ovale|P. ovale]]'' waarvan ''P. falciparum'' verantwoordelik is vir 80% van alle sterftes aan malaria.[http://www.who.org/ Wêreldgesondheidsorganisasie]
 
Malaria word oorgedra deur die wyfie van die ''Anopheles ssp.'' [[muskiet]]. Kinders onder die ouderdom van vyf jaar en verwagtende vroue is die vatbaarste vir malaria en word die ergste deur die siekte getref.
== Diagnose ==
 
Soos met enige siekte, is dit beter hoe vroeër die korrekte diagnose gemaak word, in malaria se geval deur bloedtoetse in 'n geskikte laboratorium. Pasiënte wat aan bogenoemde simptome lei, veral hoë koors, moet hul geneesheer dadelik in kennis stel indien hulle onlangs 'n malariagebied besoek het.
 
== Behandeling ==
 
Geneeshere van vermoedelike malariapasiënte behoort ook amptelike publikasies te raadpleeg (verkieslik op aanlyn-webwerwe), aangesien die aanbevole regimens voordurend aangepas word soos nuwe geneesmiddels beskikbaar word.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{saadjie}}
22 778

wysigings