Verskil tussen weergawes van "Baksteen"

5 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
k (Verplasing van 76 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q40089)
 
===Vorm===
Die kleinklei en sand en ander bestanddele word saamgemeng, en water word moontlik toegevoeg sodat die mengsel die regte plastisiteit verkry. Hierdie kleimengsel word dan in steenvorms gedruk om die rou kleistene te vorm. Daar is verskillende prosesse waarmee die vorming gedoen kan word. In die stywemodder proses word droërige klei deur middel van 'n draaiende skroef deur 'n reghoekige gat geforseer. Dit produseer 'n lang aaneenlopende kleistaaf, wat dan in die regte steenlengtes opgesny word. In die sagtemodder proses word nat klei in gietvorms gegiet. In die droogdruk proses word klei wat amper droog is onder groot druk in die steenvorms ingeforseer.
 
===Uitdroog===
164

wysigings