Verskil tussen weergawes van "Hans Christian Knudsen"

 
== In Suid-Afrika ==
[[Beeld:Die kerk op Kommagas, deur HC Knudsen.jpg|duimnael|240px|links|Die kerkie wat die [[Londense Sendinggenootskap]] op Komaggas gebou het. Knudsen het dit waarskynlik geskets toe hy in 1841 hier vertoef het.]]
 
Ná 'n kort verblyf by Schmelen op [[Komaggas]] in [[Namakwaland]] (destyds Klein-Namakwaland genoem) aanvaar hy sy werk in November 1842 en kry aanvanklik 'n groot toeloop van heidene omdat sy emosionele verkondiging van die evangelie 'n sterk indruk maak op die Khoikhoi (Nama) wat maklik bewoë word. Sonder stelselmatige onderwysing doop hy hulle ná enkele maande en in 1847 tel sy gemeente al 760 lede.
 
85 889

wysigings