Verskil tussen weergawes van "Wapen van Suid-Afrika"

→‎1910-2000: Afrikaanse vertaling van ZAR leuse.
(Bron bygevoeg)
(→‎1910-2000: Afrikaanse vertaling van ZAR leuse.)
</blockquote>
 
Die vier kwartiere verteenwoordig die vier provinsies, nl Kaapland, Natal, die Oranje-Vrystaat, en Transvaal. Die leeu is afgelei van die Britse en Nederlandse landswapens. Die wapenspreuk is 'n Latynse vertaling van die voormalige Transvaalse wapenspreuk (Eendrag maak Mag, in Afrikaans). Die kompartement met proteas daarop is eers in 1932 bygevoeg.<ref name=lv>Pama, C. (1965). ''Lions and Virgins''</ref><ref name=nps>Brownell, F.G. (1993). ''Nasionale en Provinsiale Simbole''</ref>
 
Oor die jare is vier amptelike afbeeldings van die wapen gebruik: die 1910-afbeelding, die 1930-afbeelding, die 1932-afbeelding (soos op hierdie bladsy getoon), en die [[Buro vir Heraldiek]] se afbeelding wat ten tye van die [[Republiekfees]] in 1971 gebruik is. Die wapen is in 1968 by die Buro geregistreer.
1 613

wysigings