Verskil tussen weergawes van "Riebeek-Kasteel"

58 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
(→‎Wapen: skakel reggestel)
 
==NG gemeente==
:''Vir hoofartikel sien [[NG gemeente Riebeek-Kasteel]]''
Die kerkraad van die [[NG gemeente Swartland|moedergemeente Swartland]] (op [[Malmesbury]]) het in 1854 besluit om vir die lidmate wat agter die Riebeek-Kasteelberg (soos dit onder meer destyds genoem is) 'n hulpkerk op te rig. Ds. J.C. Moorrees, wat 48 jaar lank leraar van Swartland was en na wie [[Moorreesburg]] genoem is, het die hulpkerk op [[15 Mei]] [[1856]] ingewy, een maal per maand daar buitekerk gehou en een maal elke drie maande die sakramente bedien. In 1862 rig die plaaslike NG lidmate 'n versoekskrif aan die kerkraad waarin hulle vra dat Riebeek-Kasteel afgestig moet word. Die kerkraad het die versoek die volgende haar toegestaan. By gebrek aan fondse en omdat die lidmate maar min was, het ds. Moorrees, as konsulent, die gemeente nog tot 1880 bedien.
 
84 824

wysigings