Verskil tussen weergawes van "Charles Montesquieu"

1 828 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Lêer:Montesquieu 1.png|duimnael|Charles Montesquieu]]
| naam = Charles Montesquieu
| beeld = Montesquieu 1.png
| breedte = 220
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif = Portret van Montesquieu in 1728
| geboortenaam = Charles-Louis de Secondat, Baron de La Brède et de Montesquieu
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1689|1|18}}
| geboorteplek = Château de la Brède, La Brède, [[Akwitanië]], [[Frankryk]]
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1689|1|18|1755|2|10}}
| sterfteplek = [[Parys]], Frankryk
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Frankryk}}
| vakgebied = Politiese filosofie
| werkplek =
| alma mater =
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir = Skeiding van staatsmagte: uitvoerende, wetgewende, regterlike; klassifikasie van regeringstelsels op grond van hul beginsels
| beïnvloed deur = [[Aristoteles]], [[Cicero]], [[Thomas Hobbes]], [[Polybius]], [[René Descartes]], [[Nicolas Malebranche]], [[Jean Bodin]], [[John Locke]], [[Acts of Union 1707|18de-eeuse Britse grondwet]]
| invloed op = [[David Hume]], [[Thomas Paine]], [[Jean-Jacques Rousseau]], [[Edmund Burke]], Amerikaanse grondwet en politiese stelsel, [[Georg Wilhelm Friedrich Hegel]], [[Alexis de Tocqueville]], [[Émile Durkheim]], [[Hannah Arendt]], [[Adam Ferguson]]
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Charles Louis de Secondat''', ''baron de La Brède et de Montesquieu'' (kasteel van La Brède naby [[Bordeaux]], [[18 Januarie]] [[1689]] – [[Parys]], [[10 Februarie]] [[1755]], sy naam word gereeld verkort tot ''Charles de Montesquieu'' of slegs '''Montesquieu'''), was 'n [[Franse]] [[filosoof]]. Hy word beskou as een van die grondleggers van die [[sosiologie]] en as een van die belangrikste filosowe tydens die [[Verligting]]. Die huidige politieke instellings in Westerse [[Demokrasie| demokrasieë]] is mede gebaseer op idees van hom en [[John Locke]]. Sy idee van die skeiding van die magte is veral belangrik. Dit kom voort uit sy kritiek op die Franse samelewing in die tyd en dan veral as gevolg van die buitensporigheid van die absolutisme, wat hy aandui as despotisme.
Die huidige politieke instellings in Westerse [[Demokrasie| demokrasieë]] is mede gebaseer op idees van hom en [[John Locke]]. Sy idee van die skeiding van die magte is veral belangrik. Dit kom voort uit sy kritiek op die Franse samelewing in die tyd en dan veral as gevolg van die buitensporigheid van die absolutisme, wat hy aandui as despotisme.
 
== Biografie ==
Montesquieu word gebore in 'n familie van parlementariërs. Hy gaan skool van [[1700]] tot [[1705]] aan die ''Collège de Juilly'' ([[Île-de-France]]). Daarna studeer hy regte in Bordeaux tot [[1708]], waarna hy na Parys vertrek om meer kennis te bekom van die reg soos dit toegepas word in die praktyk. In [[1713]] keer hy terug na Bordeaux, nadat sy vader oorlede is. 'n Jaar later word hy lid van die Parlement van Bordeaux. Op [[30 April]] [[1715]] trou hy met Jeanne die Lartigue, 'n protestantse vrou uit 'n ryk familie van wie hy 'n groot bruidskat ontvang. In [[1716]] kry hy 'n nog groter erfenis van sy oom. Hy word ''président à mortier'' van die Parlement van Bordeaux en kry die titel Baron Montesquieu. In dieselfde tyd begin hy belangstelling ontwikkel in die [[politiek]] en [[wetenskap]], veral na die dood van [[Lodewyk XIV van Frankryk]] in 1715 toe tydens die ''Régence''of regentskap-periode die politieke klimaat drasties in Frankryk verander het. Hy skryf enkele wetenskaplike verhandelinge vir die Akademie van Bordeaux.
 
Montesquieu was van mening dat die grootsheid van Frankryk te danke was aan die adel wie as 'n onafhanklike mag die wette beskerm en opgekom het vir die burgers. Die regeerperiode van Lodewyk XI ([[1461]]-[[1483]]) sou hieraan 'n einde maak. Onder hom sou handelaars se invloed toeneem ten koste van die adel en die plaaslike gemeenskappe, met despotisme as gevolg. [[Versailles]] word volgens Montesquieu 'n gehate magsentrum. Dié standpunt word deur Franz Leopold Neumann aangedui as die ''thèse nobiliaire'' en staan in die tyd teenoor die ''thèse royale''.
 
Vanaf [[1728]] was hy lid van die ''Académie française'', nadat hy sy parlementêre funksie opgegee het om sy skuld te vereffen. In dieselfde jaar begin hy 'n lang reis deur 'n groot deel van [[Europa]], waartydens hy [[Oostenryk]], [[Hongarye]], [[Italië]], [[Duitsland]], [[Nederland]] en [[Engeland]] besoek. In [[1730]] word hy in [[Londen]] lid van die [[Vrymesselary]]. Na sy terugkeer in Frankryk in [[1731]] leef hy grootliks in afsondering in die [[kasteel]] van La Brèdie in Aquitanië, waar hy homself van toe af toelê op skryfwerk.
* {{Gutenberg author|id=Montesquieu,+Charles+de+Secondat,+baron+de}}
 
{{DEFAULTSORT:Montesquieu, Charles}}
[[Kategorie:Franse filosowe]]