The Sims: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Opruim)
No edit summary
'''The Sims''' is ’n strategie/simulasie-spel van [[Maxis (sagteware)|Maxis]]. Nes ander speletjies deur Maxis, soos [[SimCity]], beskik die speler oor ’n virtuele wêreld.
 
In plaas daarvan om ’n spel te wen of verloor, bepaal die speler die aksies van die karakters, of Sims. Sims het wel ’n "vrye wil" en hoewel die speler hom of haar iets kan laat doen, kan die karakter besluit om eers iets anders te doen of om die opdrag te ignoreer. Die speler besluit hoeveel tyd die Sim moet bestee aan verskillende aktiwiteite, soos lees, kook, redeneer, ens. Daar moet ook in die karakter se basiese behoeftes voorsien word, soos slaap, eet en persoonlike [[higiëne]] anders kan die Sim depressief raak, weier om te reageer of selfs doodgaan.
 
The Sims gebruik ’n kombinasie van [[3D]]- en [[2D]]-tegnieke. Die Sims self is 3D, terwyl die huise en voorwerpe 2D is.