Verskil tussen weergawes van "Bordeaux"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Danksy die plaaslike wingerde het Bordeaux reeds in die [[Middeleeue]], maar veral vanaf sy "goue tydperk" in die 18de eeu internasionale bekendheid verwerf. As die hoofstad van die voormalige provinsie Guyenne (wat grootliks met die huidige gewes Akwitanië ooreenkom) het Bordeaux deel uitgemaak van [[Gascogne]]. Die stad is teen die rand van die landskap Landes de Gascogne geleë.
 
Bordeaux se Lune-hawe is deur [[UNESCOUnesco]] in Junie 2007 as [[wêrelderfenisgebied]] gelys. Dit was een van die gasheerstede van die [[Rugbywêreldbeker 2007]] wat vir die eerste keer in 'n Franssprekende land gehou is.
 
== Wapenkunde ==