Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
== Oprigting ==
[[Lêer:UCT Jammie Plaza.jpg|thumbduimnael|links|250px|Die middelpunt van die opperkampus: Die Jameson-saal, die Jammie-trappetrap en die Jammie-plaza.]]
Die Universiteit van Kaapstad is in 1829 as die South African College, 'n hoërskool vir seuns, gestig. Die Kollege het 'n klein tersiêre onderrigfasiliteit gehad wat geweldig begin groei het ná 1880 weens die ontdekking van [[goud]] en [[diamant]]e in die noorde van die land wat tot 'n groter aanvraag in mynvaardighede gelei het en die instelling gevolglik die nodige finansiële hupstoot gekry het wat dit nodig gehad het om te groei. Danksy toenemende befondsing uit die private sektor asook van die regering het die Kollege tot 'n volledig gevleuelde universiteit in die tydperk van 1880 tot 1900 ontwikkel. Gedurende hierdie jare het die Kollege sy eerste toegewyde wetenskaplaboratoriums laat aanbou en het dit die departemente van mineralogie en geologie begin om in die behoefte aan geskoolde arbeiders in die land se ontluikende diamant- en goudmynbedrywe te voorsien.
 
84 245

wysigings