Verskil tussen weergawes van "Vierkleur"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Na die Britse anneksasie van die ZAR in April [[1877]], het die [[Eerste Vryheidsoorlog]] 'n aanvang geneem en in 1880 is [[Heidelberg]] tot tydelike hoofstad verklaar en is die Vierkleur weer op [[Geloftedag]] van 1880 daar gehys.
 
Op 31 Mei 1902 is die Vierkleur en die Vrystaatse vlag gestryk, maar is tog later geinkorporeergeïnkorporeer in die vlag van die Republiek van Suid-Afrika van 1928 tot 1994.
 
==Eksterne skakels==
85 889

wysigings