Verskil tussen weergawes van "Vierkleur"

2 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Beeld:Flag of Transvaal.svg|300px|right|thumb|Die Transvaalse Vierkleur]]
Die Transvaalse '''Vierkleur''' was die amptelike vlag van die [[Zuid-AfrikaanseAfrikaansche Republiek]] en is deur ds Dirk van der Hoff ontwerp. Die vlag het amptelik as die ZAR se landsvlag gedien vanaf [[1858]] tot [[1902]], met periodes waar die ou Voortrekkervlag (1874-75) en die Union Jack (1877-1881) as amptelike vlag gehys is.
 
Die rede vir die kleure is nie heeltemal bekend nie, maar daar word algemeen aanvaar dat ds. [[Dirk van der Hoff]] in gedagte gehad het dat die Nederlandse vlag nie geskik sou wees vir die nuwe republiek nie. Die oranje in die Nederlandse vlag is dus deur rooi vir die Boererepubliek vervang, terwyl 'n vertikale groen streep bygevoeg is.
85 889

wysigings