Verskil tussen weergawes van "Maraton"

28 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Afstande van maraton reggemaak.
(Spelling verander)
k (Afstande van maraton reggemaak.)
[[Image:USMC Marathon.jpg|thumb|250px|Atlete in 'n moderne maraton, die 29ste Jaarlikse Marinekorps Maraton in [[Washington, D.C.]]]]
Alhoewel die woord '''maraton''' soms gebruik word om enige gebeurtenis wat lank aanhou of wat uithouvermoë verg, te beskryf, is 'n maraton tegniesgesproke 'n [[wedloop]] oor 'n afstand van 42.2,195 km (26 [[myl]] en 385 [[tree|treë]]). 'n Half maraton is 21.1km
 
Die naam van die wedloop gedenk 'n gebeurtenis toe [[Feidippides]], 'n [[Griekeland|Griekse]] soldaat wat, volgens [[Herodotus]] (boek IV, 105) 'n afstand van ongeveer 230 km (140 myl) gehardloop het vanaf die dorp [[Marathon, Griekeland|Marathon]] na [[Sparta]] om hulp te ontbied.<ref>[http://www.coolrunning.co.nz/articles/2002a007.html#appendix Vertaling van Herodotus se werk wat die verhaal vertel]</ref>
1

wysiging