Verskil tussen weergawes van "Atlantis (eiland)"

607 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Begin)
 
[[Lêer:Athanasius Kircher's Atlantis.gif|duimnael|300px|Athanasius Kircher se kaart van Atlantis, hier in die middel van die Atlantiese Oseaan uitgebeeld. Die kaart is onderstebo geteken, suid is bo.]]
 
'''Atlantis''' is volgens [[Antieke Griekeland|antieke Griekse]] verhale 'n groot [[eiland-vasteland]] wesof vanklein [[Gibraltarkontinent]] wat wes 'nvan aardbewing[[Gibraltar]] in die [[Atlantiese Oseaan]] weggesinkgeleë hetwas.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>Hierdie
eiland-vasteland het ná 'n aardbewing in die bestek van een dag en een nag in die Atlantiese Oseaan weggesink.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Die verhaal van Atlantis word die eerste keer deur die Griekse [[filosofie|filosoof]] [[Plato]] in sy werke ''Timaeus'' en ''Critias'' genoem. Plato gebruik interessante stories in al sy boeke om sy idees oor [[regering]] en [[filosofie]] te verduidelik. Geen ander antieke skrywer het besonderhede oor Atlantis verskaf, totdat Plato daaroor geskryf het nie. As gevolg hiervan dink baie mense dat Atlantis 'n fiktiewe plek is wat hy vir sy storie opgemaak het.
 
== Verwysings ==