Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

→‎Kartago/e: nuwe afdeling
(→‎Kartago/e: nuwe afdeling)
 
:::Soos Bill Gates-hulle en Google deesdae :) Al hoe meer geld vir al hoe minder kapitaliste ... Toe maar, kort voor lank draai die wiel en lyk die wêreld weer totaal anders. Hoe ook al, soos Oesjaar gesê het, hef aan lê steeds voor op die Afrikaanse Wikipedia. Jul jonger mense, met meer krag as waarop ek ooit nog kan hoop, het 'n groot taak om te vervul. Baie sterkte daarmee. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 14:20, 17 Januarie 2015 (UTC)
 
== Kartago/e ==
 
Hallo Mieliestronk,
 
Weet jy dalk meer hieroor: [[Bespreking:Kartago]]?
 
Dankie
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:11, 7 Mei 2016 (UTC)
22 781

wysigings