Verskil tussen weergawes van "Augustinus van Hippo"

426 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Sint '''Augustinus van Hippo''' ([[354]]-[[430]]) was 'n [[Christene|Christelike leier]], [[filosoof]] en [[skrywer]] uit [[Noord-Afrika]]. Sy outobiografiese boek, ''Die belydenisse vun st. Augustinus'', en 'n latere werk, ''Die stad vun God'', het 'n belangrike invloed op die verdieping van die Christelike geloof gehad.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
'''Augustinus van Hippo''', uit [[Noord-Afrika]] se standpunte:
 
* Die mensdom is aan Adam verbind – dus erfsonde.
Sy standpunte:
* Die mensdom is aan [[Adam]] verbind – dus erfsonde.
* God se genade is soewerein – dus uitverkiesing.
* Die mens is in homself verlore en dood – tensy God hom red.
* Saligheid alleen deur [[Jesus Christus]].
 
Hy het [[Pelagius]] direk teengestaan.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}