Verskil tussen weergawes van "John Stuart Mill"

3 241 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Teen die tyd dat hy drie was kon hy die [[Griekse alfabet]] opsê, en toe hy agt word het hy [[Aesopus]] se 'fabels' gelees en dra hy kennis van [[Plato]]. In [[1818]] begin hy met 'n studie van [[logika]] en die jaar daarop begin hy politieke ekonomie te bestudeer.
 
==Werk==
Hy publiseer sy eerste belangrike boek in [[1843]], ''A System of Logic''. Hierin is die beginsel van oorsaaklikheid aangespreek naamlik: as A altyd deur B gevolg word, kan veronderstel word dat dit in die toekoms ook altyd so sal wees.
 
Sy ''Principles of Political Economy'' ([[1848]]) word één van die belangrikste naslaanwerke op die gebied van [[ekonomie]], en was bvvoorbeeld tot in [[1919]] die standaard teksboek van die opleiding ekonomie aan die [[Oxford Universiteit]].
 
In [[1869]] publiseer hy ''Subjection of Women'', waarin hy [[vroueregte]] verdedig. Hy was toe al vier jaar lid van die parlement, waar hy hom ook beywer vir vrouestemreg en liberale stantpunte steun.
 
==Verhouding met Harriet Taylor==
In [[1851]] trou Mill met Harriet Taylor Mill na 21 jaar se intieme vriendskap. Taylor was getroud toe hulle mekaar ontmoet het. Haar verhouding met Mill was heg maar kuis in die jare vóór haar eerste man sterf. Taylor was 'n belangryke invloed op die werk en die idees van Mill sowel tydens die jare van vriendskap as tydens hul huwelik. Nog voor hy haar ken was Mill al 'n verdediger van die [[vroueregte]] en dat word deur haar nog verder versterk. In sy laatste hersiening van ''On Liberty'' noem hy haar as sy belangrikste invloed en inspirasie vir die skryf van die boek, en dat dit in 'n groot mate ook haar idees weerspieël. ''On Liberty'' word kort na haar dood gepubliseer. Sewe jaar na haar huwelik met Mill sterf sy in [[1858]] nadat sy ernstige longontsteking opgedoen het.
 
==Belangrikste publikasies==
 
• "Two Letters on the Measure of Value", 1822, The Traveller
 
• "Questions of Population", 1823, Black Dwarf
 
• "War Expenditure", 1824, Westminster Review
 
• "Quarterly Review -- Political Economy", 1825, Westminster Review
 
• "Review of Miss Martineau's Tales", 1830, Examiner
 
• "The Spirit of the Age", 1831, Examiner
 
• "What is Poetry", 1833, 1859
 
• "Essay on Bentham" 1838
 
• A System of Logic, 1843
 
• Essays on Some Unsettled Questions of Political Economy, 1844
 
• "Claims of Labour", 1845, Edinburgh Review
 
• The Principles of Political Economy: with some of their applications to social philosophy, 1848
 
• "The Negro Question", 1850, Fraser's Magazine
 
• Dissertations and Discussions, 1859.
 
• A Few Words on Non-intervention, 1859
 
• On Liberty, 1859
 
• Thoughts on Parliamentary Reform, 1859.
 
• Considerations on Representative Government, 1861
 
• "Centralisation", 1862, Edinburgh Review
 
• "The Contest in America", 1862, Harper's Magazine
 
• Utilitarianism, 1863
 
• An Examination of Sir William Hamilton's Philosophy, 1865.
 
• Auguste Comte and Positivism, 1865.
 
• Inaugural Address at St. Andrews - Rectorial Inaugural Address at the University of St. Andrews, concerning the value of culture, 1867.
 
• "Speech In Favor of Capital Punishment", 1868
 
• England and Ireland, 1868.
 
• "Thornton on Labor and its Claims", 1869, Fortnightly Review
 
• The Subjection of Women, 1869
 
• Chapters and Speeches on the Irish Land Question, 1870
 
• On Nature, 1874
 
• Autobiography of John Stuart Mill, 1873
 
• Three Essays on Religion, 1874
 
• "Notes on N.W. Senior's Political Economy", 1945, Economica
 
 
18 233

wysigings