Verskil tussen weergawes van "Ester (Bybel)"

50 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
[[Lêer:Esther Megillah Italy 1616.jpg|duimnael]]
'''Ester''' is die 17de boek in die kanon van [[Hebreeus]]e Geskrifte wat as die [[Ou Testament]] in die [[Bybel]] opgeneem is. Die boek Ester vertel dat die Purimfees ontstaan het ter herdenking aan die behoud van die [[Jode]] in die [[Persiese Ryk]] nadat daar beplan was om hulle uit te roei.