Verskil tussen weergawes van "Vlag van Anguilla"

517 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
→‎Geskiedenis: tikfout coorstelle
k
k (→‎Geskiedenis: tikfout coorstelle)
Tot 1967 was die Britse Union Jack die enigste amptelike vlag van Anguilla. Die rewolusie van 1967 het egter ’n nuwe vlag opgelewer. Dit was ’n rooi vlag waarop twee meerminne wat ’n skuld vashou op ’n blou skild verskyn. Die vlag is nooit amptelik aanvaar nie en is gou vervang deur die “Driedolfynevlag”. Hierdie driedolfynevlag is onmiddellik aanvaar en word vandag steeds gereeld deur eilandbewoners gebruik alhoewel dit nie die amptelike vlag is nie.
 
Die Driedolfynevlag is vir ’n aantal jare gebruik maar daar was ’n gevoel dat Anguilla sy eie amptelike vlag moes kry. Brian Canty, voormalige goewerneur van Anguilla het die idee deurgevoer en ’n aantal coorstellevoorstelle is aan Koningin Elizabeth II vir goedkeuring gestuur.
 
Die nuwe (huidige) vlag is vir die eerste keer op 30 Mei 1990 gehys.
 
== Ander vlae ==
<center><gallery align="/center" widths="130">
Lêer:Flag of St Kitts-Nevis-Anguilla (1967).svg | {{FIAV|historical}} Vlag van St. Kitts-Nevis-Anguilla, 1967 tot 1983
Lêer:Flag of St Kitts-Nevis-Anguilla.svg | Vlag van St. Kitts-Nevis-Anguilla
Lêer:Flag of the Governor of Anguilla.svg | Vlag van die Goewerneur van Anguilla
Lêer:Flag of Anguilla (1967-1969).svg | {{FIAV|historical}} Die Driedolfynevlag van Anguilla, 1967 tot 1969
Lêer:Flag of Anguilla (1967).png | {{FIAV|historical}} Vlag van Anguilla, 1967
</gallery></center>
 
== Eksterne skakels ==
10 600

wysigings