Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

3 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
("YSEE_ritual.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur JuTa verwyder is omrede: No permission since 21 July 2015)
Die hergeboorte van die Nuwe Heidendom is dus in kulturele opsig ook die hergeboorte van ou spirituele tradisies wat die natuur as 'n heilige en Goddellike sfeer ervaar en in die kollektiewe gedagtenis van die mens bewaar gebly het.<ref>Crowley (1998), bl. 17</ref>
 
Nieu-Heidense geloofstelsels bevat dan ook ongeag hulle uiteenlopende tradisies drie basiese beginsels:<ref name="Cr23">Crowley (1998), bl. 23</ref>
 
* Die volkome Goddelike wêreld kan nie deur 'n enkele Godheid verteenwoordig word nie; die Goddellike sfeer maak hom op verskillende plekke en teen verskillende tye openbaar, en daar is baie Godhede. Hierdie beginsel word ook as politeïsme beskryf.
* Die Goddelike sfeer word sowel in die vroulike asook die manlike geslag geopenbaar, alhoewel dit natuurlik bo die twee menslike geslagte staan. Godhede is dus vroulik en manlik, God en Godin.
 
'n Vierde beginsel, wat in baie Nieu-Heidense geloofstelsels 'n belangrike rol speel, is die Heidense etiek: ''Doen wat jy wil solank as wat jy geen skade vir 'n ander mens berokken nie''.<ref>Crowley (1998), bl. 23<name="Cr23"/ref>
 
==Geskiedenis==
22 781

wysigings