Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

631 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Erasmus onderhou 'n uitgebreide briefverwisseling met verskillende vooraanstaande humaniste, waaronder Viglius van Aytta. Die laatste jare van sy lewe bring hy deur te [[Freiburg im Breisgau]] in [[Duitsland]].
 
In [[1535]] keer hy terug na Basel in [[Switserland]]. Daar sterf hy op 12 Julie 1536. Sy graf is te vinde in die plaaslike [[klooster]]. Sy laatste woorde was volgens die oorlewering: 'LiefLiewe God'.
 
==Houding en gedagtegoed==
Twee motiewe bepaal die gedagtegoed van Erasmus naamlik; die [[vryheid]] van die mens en [[vrede]]. Oor die vryheid skryf hy onder meer in [[1516]] die ''Institutio Principis Christiani'', Opvoeding van 'n Christelike vors, vir die jong koning van Spanje, die latere keiser Karel V. Daarin stel hy dat die mens vry is en dat 'n Christen daarom nie tiranies mag heers oor Christene nie en hulle nie soos slawe mag behandel nie. In [[1517]] skryf hy ''Querela pacis'', Die klag van die vrede. Hy speek hom daarin onder meer uit teen nasionalisme, veral die misbruik daarvan vir die voer van [[oorlog]].
 
== Eksterne skakels ==
9 597

wysigings