Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 3 jaar gelede
[[Lêer:UCT Jammie Plaza.jpg|duimnael|links|250px|Die middelpunt van die opperkampus: Die Jameson-saal, die Jammie-trap en die Jammie-plaza.]]
 
[[Beeld:Prof Paul Daniel Hahn.jpg|duimnael|links|180px160px|Vroue is in 1887 tot die [[Suid-Afrikaanse Kollege|SA Kollege]] toegelaat deur die toedoen van prof. [[Paul Daniel Hahn|P.D. Hahn]].]]
Die Universiteit van Kaapstad is in 1829 as die [[Suid-Afrikaanse Kollege]] (destydse Zuid-Afrikaansch Anthenæum of South African College), 'n hoërskool vir seuns, gestig. Die Kollege het 'n klein tersiêre onderrigfasiliteit gehad. Dit het geweldig begin groei ná 1880 vanweë die ontdekking van [[goud]] en [[diamant]]e in die noorde van die land wat tot 'n groter aanvraag na mynvaardighede gelei het en die instelling gevolglik die nodige finansiële hupstoot gekry het wat dit nodig gehad het om te groei. Danksy toenemende finansiering uit die privaat sektor asook van die staat het die Kollege van 1880 tot 1890 in 'n volwaardige universiteit ontwikkel. Gedurende hierdie jare het die Kollege sy eerste toegewyde wetenskapslaboratoriums laat aanbou en het die departemente van mineralogie en geologie begin om in die behoefte aan geskoolde arbeiders in die land se ontluikende diamant- en goudmynbedryf te voorsien.
 
84 100

wysigings