Verskil tussen weergawes van "Philadelphia"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
| style="background: #f7f8ff" |  
|-
|  - Totaal (20142015)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1 560567 297442
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4 224243/vk km
|-
|  - Metropolitaanse gebied
|}
 
'''Philadelphia''' is die grootste stad in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Pennsilvanië]] en die sesde grootste in die Verenigde State met 'n bevolking van sowat 1,557 miljoen. Philadelphia is die administratiewe setel van die Philadelphia-distrik ([[Engels]]: ''Philadelphia County'') en 'n belangrike nasionale handel-, onderwys- en kulturele sentrum. Die metropolitaanse gebied van Philadelphia-Camden-[[Wilmington, Delaware|Wilmington]] is die vyfde grootste in die Verenigde State met sowat 5,8 miljoen inwoners (2006).
 
Philadelphia word dikwels ''The City of Brotherly Love'' ("Die Stad van Broederlike Liefde") genoem, afgelei van die betekenis van sy [[Grieks]]e naam: Φιλαδέλφεια, /fi.la.ˈdɛl.fɛj.a/, "broederlike liefde" van Grieks ''philos'' "liefde" en ''adelphos'' "broeder".