Verskil tussen weergawes van "275"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* [[4 Januarie]] – [[Pous Eutichianus]] volg [[Pous Felix I]] op.
*Die moord op keiser Aurelianus veroorsaak verwarring. Ná so'n maand bevestig die senaat M. Claudius Tacitus as keiser. Hy was konsul in 273. Hy is 'n senator en 75 jaar oud.<ref name="Sellars" />
*Aurelianus word tot godheid verklaar en party mense wat vir sy moord verantoordelikverantwoordelik gehou word, word tereggestel.<ref name="Sellars">''The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius'', {{Aut|Ian J. Sellars}}, Ian J. Sellars, 2013</ref>
 
== Geboortes ==
22 781

wysigings