Verskil tussen weergawes van "Laser"

8 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
+ skakel
k (+ skakel)
[[Lêer:Starfire_Optical_Range_-_sodium_laser.jpg|duimnael|300px|'n [[Dye laser]] wat by die ''Starfire Optical Range'' vir [[LIDAR]] en ''laser guide star'' eksperimente gebruik word is ingestem tot die [[Fraunhoferlyne|Natrium D lyn]] en word gebruik om [[Natrium]] atome in die natriumlaag van die atmosfeer op te wek.]]
 
'''Laser''' is 'n afkorting in [[Engels]] wat staan vir ('''light amplification by stimulated emission of radiation''') wat in [[Afrikaans]] vertaal "ligversterking deur die gestimuleerde emissie van straling" beteken. 'n Laser is 'n toestel wat 'n [[kwantummeganika|kwantummeganiese]] effek naamlik [[gestimuleerde emissie]], benut om 'n [[koherente straal]] lig te lewer. (D.w.s. golwe is in fase en geen interferensie vind plaas nie.) Lig van 'n laser is dikwels [[parallel]] en [[monochromaties]], maar dit is nie waar vir alle tipe lasers nie.
 
== Oorsig ==