Verskil tussen weergawes van "Fort Klapperkop"

129 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+beeld)
[[Lêer:Fort Klapperkop-002.jpg|duimnael|Ingang na Fort Klapperkop met die vlag van die Transvaal wat op die dak wapper.]]
[[Lêer:Fort Klapperkop.jpg|duimnael|Binnekant van Fort Klapperkop]]
[[Lêer:SADF Commemorate.jpg|duimnael|Die SAW-gedenkteken]]
 
'''Fort Klapperkop''' en drie ander forte, naamlik [[Fort Schanskop]], Fort Wonderboompoort en Fort Daspoortrand, is op die vooraand van die [[Tweede Vryheidsoorlog]] rondom [[Pretoria]] gebou.