Verskil tussen weergawes van "Slang"

211 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Verbeter
(Skakel)
(Verbeter)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Slange
| image = Python natalensis baby Koedoesdraai.jpg
As gevolg van hul onbegrypende lewenswyse en gedrag en hul vermeende, maar dikwels oorskatte giftigheid, word slange dikwels as 'n simbool van die bose gesien. In die [[Bybel]], in die verhaal oor [[Adam en Eva]], duik die slang selfs op as 'n verteenwoordiger van die [[Satan|Duiwel]].
 
Deur wetenskaplike ondersoek is daar tans meer bekend oor die lewenswyse, biologie en voortplanting van slange. Alhoewel hulle vroeër as 'n sustergroep van die akkedisse beskou was, is dit vandag bekend dat hulle in feite van akkedisse afstam.
 
== Slange in Suider-Afrika ==
Daar kom 170 [[spesie]]s in Suider-Afrika voor waarvan agtien se byt as dodelik beskou word en 'n verdere 23 kan 'n ernstige byt toedien wat tot die verlies van ledemate kan lei.
 
== Fotogalery ==