Verskil tussen weergawes van "Kroonstad"

93 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
+ Beeld & uitleg
k (+ Beeld & uitleg)
| leiertitel = <!-- Raadslid -->
| leiernaam =
| oppervlakvoetnotas =
| oppervlakvoetnotas = <ref name=census2011>Som van die hoofplekke [http://census2011.adrianfrith.com/place/475005 Kroonstad] en [http://census2011.adrianfrith.com/place/475006 Maokeng] tydens die 2011-sensus.</ref>
| oppervlak_totaal_km2 = 89.1
| hoogte_m = 1369
<!-- demografie (deel 2) -->
| demografie2_voetnotas =
| demografie2_titel1 = [[Suid-Sotho]]
| demografie2_info1 = 73.3%
| demografie2_titel2 = [[Afrikaans]]
| poskode2 = 9500
| skakelkode = 056
| sensuskode = 475005
| webwerf = [http://www.kroonstad.co.za/ http://www.kroonstad.co.za/]
}}
'''Kroonstad''' is 'n dorp in die noordelike deel van die [[Vrystaat]] en is gestig in [[1855]]. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur [[Sarel Cilliers]]. Die perd is beseer in die [[Kroonspruit]].
 
[[Lêer:Kroonstad.jpg|duimnael|260px|links|Die Sarel Cilliers-brug oor die Valsrivier in Kroonstad.]]
Die [[Valsrivier]] vloei deur die dorp en die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad is 'n snelweg langs die dorp.
 
 
== Demografie ==
Volgens die 2011-sensus het Kroonstad 'n bevolking van 24&nbsp;723 gehad, van wie 39,1% [[Blanke Suid-Afrikaners|Blankes]] was.<ref>[http://census2011.adrianfrith.com/place/475005 Kroonstad] ''Sensus 2011''</ref>. [[Afrikaans]] (62,1%) en [[Suid-Sotho]] (25,0%) is die grootste huistale. Dit sluit nie die swart townships in nie.
 
== Naamgewing ==
 
== Dorpstigting ==
[[BeeldLêer:GereformeerdeTown kerkHall, Church Street - Kroonstad oud-001.jpg|duimnael|links|270px|Die [[Gereformeerde kerk Kroonstad]], ontwerpse deur [[Gerard Moerdyk]] en [[Henry Watson]].stadsaal]]
[[Lêer:Gereformeerde kerk Kroonstad oud.jpg|duimnael|links|Die [[Gereformeerde kerk Kroonstad]], ontwerp deur [[Gerard Moerdyk]] en [[Henry Watson]].]]
Volgens die gebruik van daardie dae (so is vertel) is by die uitmeet van die plase elke 50ste plaas aan die goewerment toegewys. So het die plaas Kroont as 50ste plaas aan die goewerment behoort. Maar die bewoner van Klipplaatdrif, David Benjamin Jordaan, het met die goewerment van plaas geruil omdat sy plase dan by mekaar sou lê en nie deur staatsgrond geskei sou wees nie. So het ’n deel van Klipplaatdrif dus staatsgrond geword en is die dorp Kroonstad daar aan die Valsrivier gestig.
 
* [[NG gemeente Kroonstad-Noord]]
* [[NG gemeente Kroonstad-Suid]]
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}}[http://www.routes.co.za/fs/kroonstad/ Routes.co.za: Kroonstad]
* {{en}}[http://reference.allrefer.com/encyclopedia/K/Kroonsta.html Allrefer.com: Kroonstad]
 
== Bron ==
{{Commonskat}}
* ''[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]'', [[Eric Rosenthal]], 1967
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* {{en}} [http://www.routes.co.za/fs/kroonstad/ Routes.co.za: Kroonstad]
* {{en}} [http://reference.allrefer.com/encyclopedia/K/Kroonsta.html Allrefer.com: Kroonstad]
 
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC20}}