Verskil tussen weergawes van "Tomáš Berdych"

39 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Hersien)
[[Lêer:Berdych 2009 US Open 01.jpg|duimnael|links|upright|Tomáš Berdych tydens die VSA Ope in 2009.]]
[[Lêer:Tomáš Berdych - 2009 US Open.jpg|duimnael|links|upright|Tomáš Berdych tydens die VSA Ope in 2009.]]
'''Tomáš Berdych''' ([[Tsjeggies]]e uitspraak: [[IPA| [toˈmaːʃ ˈbɛrdɪx]]]; * [[17 September]] [[1985]] in [[Valašské Meziříčí]]) is 'n [[Tsjeggië|Tsjeggiese]] professionele [[tennis]]speler. Hy is 'n lang, maerskraal speler wat sy vlak slaehoue as wapen aanwend en sedert 2002 professioneel deelneem. In 2010 het hy die halffinaalhalfeindstryd van die [[Franse Ope|Roland Garros]] en die finaaleindstryd van [[Wimbledon]] bereik. Op 18 Mei 2015 was hy nommer vier in wêreldtennis vir mans.
 
== Loopbaan ==
Tydens die ParisParyse MastersMeesters van 2005 het Berdych sy eerste ATP Masters Series-titel gewen. Hy het in hierdie toernooi Jiří Novák, die tweede geplaasde Guillermo Coria, die dertiende geplaasde Juan Carlos Ferrero, die sewende geplaasde Gaston Gaudio, die agtste geplaasde Radek Štěpánek en die sesde geplaasde Ivan Ljubičić verslaan. Ander hoogtepunte uitin 2005 was diesy verslaanoorwinning vanoor die wêreld se nommer tweewêreldnommertwee [[Rafael Nadal]] in die eerste ronderondte van die Cincinnati Masters, die behaalhaal van die finaleeindstryd vanin die SwedishSweedse OpenOpe en die behaalhaal van die halffinaalhalfeind in Washington. In 2006 het Berdych tydens die Gerry Weber OpenOpe sy eerste grasfinalegraseindstryd behaalgehaal, waarin hy teen die wêreld nommer een van die wêreld [[Roger Federer]] 0-6, 7-6, 2-6 verloor het. Nog 'n Ander hoogtepunt uitin 2006 was diesy verslaanoorwinning van nommer twee vanoor die wêreldwêreldnommertwee Rafael Nadal tydens die CanadaKanadese MastersMeesters 6-3, 4-6, 7-6(5).
 
In Oktober 2006 het Berdych sy tweede ATP-finaleeindstryd van daardie jaar in [[Moembaai]] behaal.gehaal, Inmaar hierdie finalehy is hy egter deur die [[Rusland|Rus]] Dmitri Toersoenov verslaan. In die masterstoernooimeesterstoernooi van Madrid het Berdych vir Roddick en Nadal gewengeklop en sodoende die halwe finalehalfeind bereik.
 
Berdych is as gevolg van sy oorwinning opoor die [[Spanje|Spanjaard]] Rafael Nadal nie gewild by die Spaanse tennisliefhebbers gewild nie. Tydens die wedstryd tussen die Spanjaard en Berdych is daar gereeld in laasgenoemde se rigting geskreeu. In die halwe finalehalfeind teen Fernando González is Berdych se spel hierdeur beïnvloed en het hy daardiehet die wedstryd verloor.
 
Berdych het daarin gefaalkon omnie sy MasterstitelMeesterstitel in [[Parys]] tebehou behounie: hy het teen Dominik Hrbatý in die kwarteindstryd verloor. In die rondesrondtes voor daarvoordit het Berdych Olivier Rochus en Robby Ginepri verslaanuitgeskakel.
 
== Grand Slam-rekord ==
81 630

wysigings